Wat het jy in jou handWat het jy in jou hand

Wat het jy in jou hand 22 Januarie 2023

View descriptionShare

Wat het jy in jou hand

In die Bybelboek, 1 Konings, kry ons die verhaal van die weduwee van Sarfat, wat sonder meel en olie was. Sy was egter bereid om die min wat sy het te 
13 clip(s)
Loading playlist
Lizelle de Bruin gesels met Adri Klindt en ds. Rudi Swanepoel oor die werk wat Huis Jabes doen. Huis Jabes is 'n nie-winsgewende organisasie wat ‘n tydelike tuiste bied aan slagoffers van uiterste mishandeling. Hulle missie is om slagoffers te help genees deur vir elke aspek van hulle lewe te sorg - sielkundig, fisies en geestelik.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Wat het jy in jou hand

    13 clip(s)

Wat het jy in jou hand

In die Bybelboek, 1 Konings, kry ons die verhaal van die weduwee van Sarfat, wat sonder meel en olie 
Social links
Recent clips
Browse 13 clip(s)