Vers en KlankVers en Klank

Vers en klank 9 Februarie 2021

View descriptionShare
 
Wessel Pretorius lees gedigte uit Marius Crous se vierde digbundel, Tussenganger, wat in 2020 uitgegee is. Louis Esterhuizen skryf: Tussenganger is 'n digverweefde, deurgekomponeerde en uitdagende teks wat die leser nie net met die totaliteit van sy/haar menswees konfronteer nie, maar ook dwing om afstand te doen van geykte opvattings en veral verwagtings. (Dis natuurlik die grootste uitdaging vir mense! "We will rather be ruined than changed" soos W.H. Auden gesê het.) En dan skryf Louis: Nog selde was TS Eliot se uitspraak  "Genuine poetry moves before it is understood" só van toepassing as met hierdie gedigte.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Vers en Klank

Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.
Social links
Recent clips
Browse 740 clip(s)