Vers en KlankVers en Klank

Vers en klank 22 Julie 2025

View descriptionShare
 
Oorlog is en bly ’n vreeslike wreedheid. Dis dalk nie op die oomblik vir ons in Suid-Afrika ’n realiteit nie, maar elders staan die wêreld op sy kop gekeer, en ons durf nie afgestomp raak vir die verskrikking en ellende wat miljoene ander mense daagliks ervaar nie.  Pieter van Zyl en Karli Heine lees gedigte voor oor oorlog. In hierdie eerste program van twee, luister ons na gedigte oor oorloë wat in die vorige eeu geveg is: die Tweede Vryheidsoorlog, die twee Wêreldoorloë, die oorlog in Viëtnam en ook die Grensoorlog in Namibië en Angola.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Vers en Klank

Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.
Social links
Recent clips
Browse 740 clip(s)