Vers en KlankVers en Klank

Vers en klank 15 Maart 2022

View descriptionShare
 
Die digter en akademikus, Bernard Odendaal, is in die ateljee saam met Frieda van den Heever vir nog 'n aflewering van 'n reeks wat fokus op plekke en streke wat as tema of gebeureruimte dien in die poësie van ʼn verskeidenheid Afrikaanse digters – op die digterskontreie van Afrikaans, as’t ware. Die tema en gedigte wat ons gekies het, het te make met die lieflike Overberg - dié keer die kusgedeeltes. Jy kan uitsien na gedigte deur Rosa Smit, Ronelda Kamfer, Wilma Stockenström, Wium van Zyl, Chris Lombard,  Marlene van Niekerk, Marius Swart, D.J. Opperman, André le Roux, Francois de Jongh, Jolyn Phillips, Peter Blum, Uys Krige en Gerard Scholtz.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Vers en Klank

Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.
Social links
Recent clips
Browse 740 clip(s)