Vers en KlankVers en Klank

Vers en klank 11 Junie 2024

View descriptionShare
 
NP van Wyk Louw is 118 jaar gelede op Sutherland in die Bo-Karoo gebore. Ons vier hierdie groot legende in  Afrikaanse literatuur se lewe en werk. Pieter van Zyl lees verse voor uit dié digter se bundels. Tussendeur luister ons na Riku Lätti en ander musikante van Die Wasgoedlyn-projek se toonsettings van Louw se verse.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Vers en Klank

Voorlesings van gedigte, afgewissel met gepaste musiek.
Social links
Recent clips
Browse 740 clip(s)