Trou is nie perdekoop nieTrou is nie perdekoop nie

RSG Bekbasaar: Trou is nie Perdekoop nie - Episode 19

View descriptionShare

Trou is nie perdekoop nie

’n Eerlike en skreeusnaakse potgooi oor verhoudings, liefde, troues en die dinge wat niemand hardop sê nie. Met skerp humor en diep gesprekke delf RSG 
24 clip(s)
Loading playlist
Ons gooi alle reëls by die venster uit, en neem jou deur die absolute chaos van die huwelik. Ons lag so bietjie oor die malste stories op die internet—van 'n man wat sy vrou die verkeerde naam noem voor die kansel, tot 'n tydskrif se belaglike raad oor hoe om oor 'n eks te kom. Maar ons vra ook die belangrike vrae: Is saamwoon 'n waarborg vir die troue, en wat is die risiko's? Was dit werklik liefde met die eerste oogopslag vir jou, of het jy jou maat se beste jare gemors? Ons delf dieper in generasie-traumas, moet-troues, en die maak-of-breek belangrikheid van jou maat se liefdestaal.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Trou is nie perdekoop nie

’n Eerlike en skreeusnaakse potgooi oor verhoudings, liefde, troues en die dinge wat niemand hardop  
Social links
Recent clips
Browse 24 clip(s)