Trou is nie perdekoop nieTrou is nie perdekoop nie

RSG Bekbasaar: Trou is nie Perdekoop nie - Episode 15

View descriptionShare
Ons kyk na die kontrak agter die romantiek. Ons vra die deurslaggewende vrae: Hoe beskerm jy jou finansiële toekoms, selfs al beplan jy vir ewig? En verstaan jy regtig die wetlike fondasie waarop jou huwelik gebou is? Denise Fourie, 'n toegelate, nie-praktiserende prokureur wat in praktyk met egskeidings te doen gehad het en die afgelope nege jaar ‘n welvaartbestuurder by PSG Wealth Silver Lakes in Pretoria is, ontleed die wetlike en praktiese implikasies van huweliksvoorwaardekontrakte. Sy delf diep oor die verskille tussen binne en buite gemeenskap van goedere getroud wees, en lig die groot misverstande oor die aanwasbedeling uit.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Trou is nie perdekoop nie

’n Eerlike en skreeusnaakse potgooi oor verhoudings, liefde, troues en die dinge wat niemand hardop  
Social links
Recent clips
Browse 24 clip(s)