'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer…
71 clip(s)
Loading playlist
6 Augustus 2026: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens waarsku motoriste teen 'n nuwe bedrogspul, waar vals verkeersboetes per SMS, e-pos en WhatsApp versprei word. Kubermisdadigers probeer mense onder druk plaas om op skakels te klik, geld oor te betaal, of selfs persoonlike en bankbesonderhede bloot te stel. Ons kyk hoe dié bedrogspul werk, en wat jy moet doen om jouself te beskerm.