'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer…
42 clip(s)
Loading playlist
Charlene Smith van Inside Consulting praat oor die implementering van strategiese kunsmatige intelligensie. En, is hommeltuie die toekoms?