'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer…
42 clip(s)
Loading playlist
Peter Ottorman, die tegnologiehoof van GhostDraft, praat oor kliëntelojaliteit en tegnologie in die werksplek. Adele du Toit van die Rooibosraad gesels oor rooibos en hoe dit geproduseer word.