Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manie…
744 clip(s)
Loading playlist
Alet Cloete, senior mederedakteur, en Gerhard van Wyk, eindredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, beantwoord luisteraars se taalnavrae. Hulle bespreek onder meer die gebruik van die woord “sneeuval”, en verduidelik wat “keper” in “op die keper beskou” beteken.