TaaldingeTaaldinge

Taaldinge 5 April 2026

View descriptionShare

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manie 
735 clip(s)
Loading playlist
Die bekende woordeboekmaker en emeritus-professor by die Departement Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch, prof. Rufus Gouws, vertel vir Ina Strydom waar die WAT inpas in die familie van woordeboeke; hoe daar te werk gegaan word om ‘n omvattende woordeboek saam te stel; en wat van woorde word wat verouderd is of waaroor sensitiwiteit bestaan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed  
Social links
Recent clips
Browse 735 clip(s)