Sterre en PlaneteSterre en Planete

Sterre en planete 28 Junie 2020

View descriptionShare
Hoewel die annulêre sonsverduistering 'n paar dae gelede in die noordelike halfrond beter gesien is, is daar tog mense in die suide wat foto's van die verskynsel geneem het. Die span praat oor die verduistering en wat annulêr beteken. Antares is een van die reusesterre in die hemelruim, en is tans mooi te sien in die Skerpioen-konstellasie. Die Europese Ruimte-agentskap het daarin geslaag om met behulp van verskeie teleskope 'n besondere beeld van die ster te bekom.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Sterre en Planete

    667 clip(s)

Sterre en Planete

Kyk saam met RSG na die wonders van die hemelruim.
Social links
Recent clips
Browse 667 clip(s)