Dr. Yolandi Schoeman is die Suid-Afrikaanse verteenwoordiger vir die Spaceward Bound India 2025-ekspedisie wat eersdaags vertrek na die hoogste bewoonde plek op aarde, waar hulle navorsing gaan doen oor hoe mense moontlik op Mars sal kan oorleef. Daarna sal hulle terugkeer na Suid-Afrika om hier Mars-analoog terreine te identifiseer en te bestudeer.

Sterre en planete 15 Maart 2026
27:25

Sterre en planete 8 Maart 2026
25:02

Sterre en planete 1 Maart 2026
24:44