Hoe voorspel sterrekundiges wanneer die son super-fakkels gaan voortbring? Het jy geweet die ringstelsel om Uranus is byna 50 jaar gelede ontdek deur ’n Suid-Afrikaanse sterrekundige vanaf die sterrewag in Kaapstad? En hoe werk ’n vuurpylmotor in die vakuum van die ruimte waar daar niks is om teen vas te skop nie?

Sterre en planete: Planete wat stilstaan, of agteruitbeweeg?
26:46

Sterre en planete: Die lewe van ‘n tegnikus by ’n afgeleë sterrewag
26:48

Sterre en planete: Wat veroorsaak die kring om die maan?
26:51