Lizelle de Bruin en haar medegespreksleier, dr. Braam Hanekom, kyk na die rol wat geloof speel in die heropbou van die land. Die gaste is mense van di…
14 clip(s)
Loading playlist
Lizelle de Bruin praat met dr. Braam Hanekom van die Sentrum vir Publieke Getuienis en sielkundige Quinton Adams oor of ons proteslose protestante of heilige aktiviste is. Ons hoor ook van Barend le Grange oor hoe hulle ‘n dorp reggeruk het.