Stemme van hoopStemme van hoop
Stemme van hoop

Stemme van hoop

Lizelle de Bruin en haar medegespreksleier, dr. Braam Hanekom, kyk na die rol wat geloof speel in die heropbou van die land. Die gaste is mense van die gemeenskap, wat reeds besig is om deur die kerk en hulle manier van glo, ’n verandering in gemeenskappe te weeg te bring.
Social links:
ClipsPlaylists