Stemme van hoopStemme van hoop

Stemme van hoop 12 November 2023

View descriptionShare
Lizelle de Bruin praat met dr. Braam Hanekom van die Sentrum vir Publieke Getuienis en ds. Pieter Grove van die Serepta VGK-gemeente oor sosiale kohesie en die herstel van verhoudinge in die land. Ons hoor ook by Anneke Rabie van Mkhondo van oor gebedsaksie wat mense bymekaar gebring het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Stemme van hoop

Lizelle de Bruin en haar medegespreksleier, dr. Braam Hanekom, kyk na die rol wat geloof speel in di 
Social links
Recent clips
Browse 14 clip(s)