RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. The Children Their Faces is 'n geregistreerde organisasie sonder winsbejag in Reigerpark, Boksburg. Hulle ondersteun kwesbare kinders en gesinne, en fokus daarop om die siklus van beperkings te verbreek deur strukturele platforms vir jeugontwikkeling te bied. https://www.tctf.org.za

RSG Help Plus: Abba Spesialis Aanneming en Maatskaplike Dienste
03:55

Kuns met kontant: Tarryn Lamb (Deel 2)
08:03

96 Mense gered uit Visriviercanyon-vloed (Deel 2)
08:33