Kinders se veiligheid is BROODNODIG. Deur Ons Plek se Broodnodig-projek te ondersteun verseker jy ‘n veilige en voorspoedige toekoms vir ons kinders. Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek-Kleuterskole en Naskoolsentrums bied daagliks aan honderde kinders 'n veilige plek waar hulle liefde, versorging en voedsame etes ontvang, asook die geleentheid gebied word om hul volle potensiaal te bereik. Jou eenmalige of maandelikse bydrae, groot of klein, kan 'n kind se lewe verander https://helpendehand.co.za/donasie-aan-ons-plekke-en-sentrums/donasie/



