Die Mdzananda Dierekliniek en -Skuiling in Khayelitsha loods 'n grootskaalse sterilisasie-inisiatief wat daarop gemik is om die aantal ongewenste hondjies en katjies in die gemeenskap te verminder. Deur middel van hierdie veldtog sal nog 1 000 honde en katte gesteriliseer word, wat bykomend is tot die ongeveer 3 000 prosedures wat die organisasie jaarliks in Khayelitsha en die omliggende gebiede uitvoer. https://mdzananda.co.za/ marcelle@mdzananda.co.za

RSG Help Plus: Kos Kombuis (Riebeek-Kasteel)
02:10

RSG Help Plus: Zola's Paw Rescue (Kleinmond)
02:08

Almal en nog wat: Warren Louw en Antie Katriena
13:27