Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kr…1,065 clip(s)
Loading playlist
Cindy Kotze, direkteur van Good Samaritan’s Network, gesels oor dié organisasie wat ongeveer 100 vroeëkinderontwikkelingsentrums in die Wes-Kaap ondersteun, en só ’n verskil in die lewens van sowat 5 000 kinders maak. Projekte wissel van voedselhulp en groentetuine tot skoolbenodigdhede en winterklere. Hulle probeer om vir kinders ’n beter begin in die lewe te gee. https://www.facebook.com/p/Good-Samaritans-Network-61579861352554/



