SpitstydSpitstyd

RSG Help: Gereformeerde Skool Dirk Postma

View descriptionShare
 

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kr 
948 clip(s)
Loading playlist
RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. Gereformeerde Skool Dirk Postma is n onafhanklike skool in die hartjie van die Moot (Pretoria) wat deur ouers uit die plaaslike gemeenskap gestig is. Die destydse droom om ‘n eie reformatoriese skool te begin, waar leerlinge Bybelse onderrig en -opvoeding deur roepingsgetroue onderwysers kon ontvang, het tot dade oorgegaan met 42 leerders en drie onderwysers wat die eerste klein tree getrou in 1986 gegee het. Vandag ontvang kinders van klein tot groot uitnemende onderrig wat hul uitstekend vir hul roeping voorberei. Met ’n Bybels geïntegreerde kurrikulum, word leerders toegerus om met hart en siel ligdraers met karakter te wees. https://www.gsdp.co.za/
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 948 clip(s)