RSG Help: Epilepsie SA, Gauteng

View descriptionShare
 
In hierdie episode gesels ons met Epilepsie Suid-Afrika se Gauteng-tak. Hierdie onafhanklike organisasie is die enigste gespesialiseerde diensverskaffer vir epilepsie in Gauteng. Vanuit hulle twee sentrums in Springs bied hulle 24-uur residensiële sorg aan volwassenes met epilepsie en ander gestremdhede. Hulle bestuur ook beskermende werkswinkels wat individue help om vaardighede aan te leer en ekonomies selfstandig te word. Boonop doen hulle noodsaaklike gemeenskapswerk om die sosiale stigma rondom epilepsie deur opvoeding en bewusmaking te verbreek.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk… 
Social links
Recent clips
Browse 1,043 clip(s)