RSG Help: Asterix, the Long Firefighting Dog (Limpopo)

 
Jaco Rautenbach is die stigter, besturende direkteur en brandweerhoof van ASTERIX, THE LONG FIREFIGHTING DOG. Hulle lewer brandbestryding- en noodhulpdienste in die Groter Tzaneen- en Groter Letaba-gebiede in Limpopo. Die organisasie is 24 uur per dag beskikbaar, en reageer op huis- en geboubrande, veld- en bosbrande, voertuigbrande, motorongelukke, reddingsoperasies en ander noodgevalle. Hulle werk ook saam met amptelike nooddienste om gemeenskappe veilig te hou. https://asterixfire.org/

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk… 

Social links