Die Athlone Skool vir Blindes in Bellville-Suid vier in 2027 hulle 100ste bestaansjaar. Dit bedien leerders met visuele gestremdhede en meervoudige gestremdhede. Hulle bied grade 1 tot 12 aan, en 'n program vir vroeëkinderontwikkeling. Hulle het ‘n matriekslaagsyfer van 92,2%. Terwyl die skool op onderwys fokus, is daar toegewyde kanale vir oudleerlinge en ondersteuners om in kontak te bly, te netwerk en tot die instelling se voortdurende sukses by te dra. Meestal van die oudleerders is ontvangers van welsynstoelae. Die alumnigroep wil soveel moontlik oudleerders by die skool se reunie hê. 074-418-2621 alliesa@mweb.co.za

RSG Help Plus: Florauna NG Kerk gemeenskapsprojekte (Pretoria)
02:22

Kuns met kontant: Riaan Cruywagen (Deel 2)
09:14

RSG Help Plus: Stellenbosch Hospies
02:17