'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kr…
903 clip(s)
Loading playlist
SAUK Nuus het op 17 Julie 2025 sy 75ste bestaansjaar gevier, maar die SAUK is al in Augustus 1936 tot stand gebring. Was daar dan vir 14 jaar geen nuus op die radio nie? Die Spitstyd-span het gaan kers opsteek by een van die bekendste nuuslesers ooit, Riaan Cruywagen.