SpitstydSpitstyd

Kuns met kontant 6 Mei 2026

View descriptionShare
 
Ná byna 200 onderhoude met van Suid-Afrika se bekendste name, draai Kuns met Kontant die mikrofoon om. In ’n unieke rondetafelgesprek sluit Willem Pelser en regisseur Carla Mackenzie by Henco Kruger aan. Hulle deel hulle herinneringe, verrassings en persoonlike insigte ná jare se gesprekke oor sukses, mislukking, risiko, skuld, rykdom en die lewe self. Watter gaste het hulle die meeste geraak? Watter geldlesse het by hulle gebly? En hoe verander byna 200 gesprekke ’n mens se eie verhouding met geld? Dis ’n eerlike, warm en soms verrassende blik agter die skerms van een van Spitstyd se gewildste insetsels.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 928 clip(s)