SpitstydSpitstyd

Kuns met kontant 4 Maart 2026

View descriptionShare
Deel 1: Derrich Gardner het vir Willem Pelser tydens Spitstyd ingestaan, en wat as ’n informele geselsie begin het, het vinnig ontwikkel in ’n eerlike en diepgaande gesprek oor geld. Henco Kruger en Derrich het eers van lug af gesels oor werk, verantwoordelikheid en die vreemde verhouding wat kunstenaars en mediapersoonlikhede dikwels met finansies het. Toe besef Henco hier lê iets besonders, en druk toe die opneem-knoppie. Wat gevolg het, is nie ’n formele onderhoud nie, maar ’n oop en eerlike gesprek. Derrich vertel hoe hy oor geld dink – nie net as ’n noodsaaklikheid nie, maar as ’n instrument. Hy raak aan temas soos finansiële dissipline, die druk van onsekere inkomste in die mediawêreld, en hoe ’n mens balans vind tussen passie en praktiese beplanning.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 899 clip(s)