SpitstydSpitstyd

Kuns met kontant 4 Februarie 2026

View descriptionShare
Deel 1: Helen Zille, voormalige premier van die Wes-Kaap, deel insigte oor haar grootwordjare, die lewens- en geldlesse wat sy by haar ma en ouma geleer het, en waarom sy en haar man steeds elke aankoop deeglik oorweeg. Hulle gesels in diepte oor die mens agter die politieke rol. Die gesprek strek van persoonlike waardes tot openbare diens, met ’n blik op haar hoop om - indien sy as burgemeester aangestel word - Johannesburg ’n beter funksionerende stad te maak. Dis ’n opregte, eerlike en intieme gesprek oor verantwoordelikheid, geld, lewenskeuses en leierskap.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 888 clip(s)