SpitstydSpitstyd

Kuns met kontant 26 Junie 2024

View descriptionShare
Deel 2 - Die bekroonde aktrise en sangeres, Elzabé Zietsman, is vanjaar reeds 42 jaar in die bedryf. Sy hoop nie sy het ooit nodig om op te hou om op te tree nie, want dis haar godsdiens. In stede daarvan glo sy om net een voet voor die ander te sit, aanhou om te beweeg en geraas te maak. Sy het geen planne nie, sy het net hoop. En die hoop is dat sy kan aanhou werk totdat sy eendag omval. Elzabé vertel hoe sy onlangs suksesvolle lobola-onderhandelings namens haar pleegkind gevoer het. Daar is en was geen twyfel by haar dat sy nie enigiets in die lewe kan doen nie - dis die waardevolste les wat haar ouers haar geleer het, bowenal alles wat haar ouers haar van geld geleer het. “Destyds het ons akteurs geword omdat ons regtig wou, nie omdat ons wou famous of bekend wees nie, maar om ‘n bestaan uit die verhoog te maak word net moeiliker en moeiliker”, erken dié verhoogveteraan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spitstyd

    632 clip(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 632 clip(s)