SpitstydSpitstyd

Kuns met kontant 25 Junie 2025

View descriptionShare
Deel 1: Hy is een van die gewildste Afrikaanse sangers, en nog altyd ‘n hartebreker wat oor die liefde sing. Ray Dylan, of te wel Jacobus Frederik Jersich, het sedert sy debuut met New Kid In Town in 2002, soomloos van Engels na Afrikaans beweeg. Sy groot deurbraak was in 2006 met Hokaai Stoppie Lorrie, gevolg deur treffers soos Breek die Ys en Jessica. Hy het ‘n merkwaardige loopbaan van meer as 20 jaar. Henco Kruger praat met hom oot finansiële wysheid - van die dae in die stad tot sy lewe op die platteland.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 903 clip(s)