SpitstydSpitstyd

Kuns met kontant 18 Maart 2026

View descriptionShare
Deel 1: Wat verg dit regtig om jou lewe op die pad te bou, en wat leer so ’n lewe jou oor geld? Henco Kruger praat met die avonturier en televisie-aanbieder, Johan Badenhorst. Hy is die man agter die ikoniese Voetspore-televisiereeks wat al oor 25 jaar en 18 seisoene strek. Johan vertel hoe hy regte studeer het, hoe sy tyd by die SAUK hom op ’n totaal ander pad geplaas het, en hoe hy oor die jare geleer het dat sukses in hierdie bedryf nie net oor drome gaan nie, maar oor struktuur, kontrakte en finansiële realiteit. Die vraag is nie hoeveel geld jy het nie, maar of jy genoeg brandstof het om die reis te kan voltooi...
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 905 clip(s)