SpitstydSpitstyd

Kuns met kontant 24 April 2024

View descriptionShare
Deel 2: Radio-en televisiepersoonlikheid Elana Afrika-Bredenkamp het tans die nommer een ouerskap-potgooi in die land, wat ouers maklike toegang tot nuttige ouerskapwenke en inligting bied. Sy vertel hoe 'n mens geld d.m.v. suksesvolle potgooi-reekse en sosiale media in die algemeen maak. Haar twee gunsteling Afrikaanse woorde is goedhartigheid en geduld. Sy glo mens moet geduld aan die dag lê wanneer dit by jou beleggings en finansies kom. Sy laat haarself toe om oor uitdagings in die lewe te huil, uit te stel en selfs te skree, maar sy laat haarself nooit toe om dit te vrees nie - nie eers finansiële uitdagings nie. Verder glo sy deur goedhartig te leef en met 'n oop hand deur die lewe te gaan, kan jy gee én ontvang.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spitstyd

    608 clip(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 608 clip(s)