SpitstydSpitstyd

Kuns met kontant 15 April 2026

View descriptionShare
 
Deel 1: Hy het begin as ’n klubpro en PGA-afrigter met ’n kamera in sy hand. Vandag volg miljoene mense wêreldwyd sy reis op die gholfbaan. Rick Shiels het homself gevestig as een van die invloedrykste stemme in moderne gholf, waar hy nie net die spel speel nie, maar dit ook op ’n toeganklike en vermaaklike manier verduidelik. In hierdie spesiale onderhoud gesels ons nie net oor gholf nie, maar ook oor die besluite agter die sukses — risiko, geld en hoe ’n mens ’n passie kan omskep in ’n volhoubare besigheid.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 918 clip(s)