SpitstydSpitstyd

Kuns met kontant 12 Junie 2024

View descriptionShare

Deel 2 - Vlok Cilliers, wat ná sy rugbyspeeldae, skopafrigter van die WP en Bulle was, en nou die Franse nasionale span, vertel hoe hy die tegnieke in skopafrigting toepas op sy persoonlike finansies, en hoe dit vir jou ook van waarde kan wees. Hy word as Suid-Afrika se beste skopafrigter gereken. Hy woon ses maande in Parys, Frankryk, en ses maande in Stellenbosch en wil in samewerking met RSG, klinieke vir finansies aanbied soortgelyk aan die skopklinieke wat hy dwarsoor die land aanbied. Met behulp van VlokSkop help hy gemeenskappe met langtermynoplossings vir hulle probleme i.p.v. kitsoplossings. Deel hiervan is langtermynoplossings vir rugbyspelers wie se loopbane op ‘n relatiewe jong ouderdom tot 'n einde kom, en hulle dan moet leer hoe om 'n salaris en inkomste weg van die rugbyveld af te verdien. Vlok deel ook hoe hy sy verskillende inkomstestrome bestuur wat hy plaaslik en oorsee verdien.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spitstyd

    629 clip(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 629 clip(s)