SpitstydSpitstyd

Kuns met kontant 10 April 2024

View descriptionShare
Deel 2: Dis die kenmerkende warm stem wat RSG-luisteraars intiem ken, maar Lochner de Kock is in soveel neringe suksesvol - akteur, sanger, liedjieskrywer, stemkunstenaar, bobaaskok en resepteboekskrywer. Oor al die kronkels en draaie van 'n veelsydige loopbaan is hy dankbaar, en glo die lewe het sy loopbaan vir hom gekies en dat hy nie sy loopbaan gekies het nie. Hy het sy loopbaan as 'n sweefstok-arties in 'n sirkus in Londen begin, want Lochner sê hy probeer letterlik alles in die lewe, maar verkies om nie alles in die lewe te probeer wanneer dit by sy geld kom nie.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spitstyd

    611 clip(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 611 clip(s)