Almal en nog wat: Natuurlewefotograaf

 
Isak Pretorius is onlangs vir die tweede keer as ’n kategoriewenner in die gesogte internasionale Wildlife Photographer of the Year-kompetisie aangewys. Sy bekroonde foto is Scenes from the Swamp. Hy het dieselfde kategorie ook in 2013 gewen.

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk… 

Social links