SpitstydSpitstyd

Almal en nog wat: Fondswerwingskenner

View descriptionShare
 
Carina Marais is ’n fondswerwingskenner met meer as 20 jaar se ervaring in die bedryf. Sy het in haar loopbaan aan verskeie projekte gewerk, en fokus tans op institusionele vennootskappe by die G20 Legacy Knowledge Initiative. Sy is nie self ’n welsynsorganisasie nie, maar wil haar kennis en ervaring gebruik om gemeenskapsprojekte en welsynsorganisasies te help om beter fondswerwingsaansoeke te skryf, moontlike befondsers te identifiseer en hulle kanse op sukses te verbeter.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk 
Social links
Recent clips
Browse 1,024 clip(s)