Spesiale uitsendingSpesiale uitsending

Met raad en daad: SA se gemengde kiesstelsel

View descriptionShare
 

Spesiale uitsending

Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.
128 clip(s)
Loading playlist
7 Junie 2026: Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor waarom die munisipale verkiesings so krities is vir die lewering van noodsaaklike dienste in gemeenskappe. Ons kyk na Suid-Afrika se gemengde kiesstelsel, wat 'n kombinasie is van wykstelsels en proporsionele verteenwoordiging. En ons bespreek die vereistes vir onafhanklike kandidate en geregistreerde politieke partye wat die verkiesing wil betwis.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spesiale uitsending

Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.
Social links
Recent clips
Browse 128 clip(s)