Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.
128 clip(s)
Loading playlist
14 Junie 2026: Ons fokus op die kritieke eerste stap van die demokratiese proses - om te registreer om te stem. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor die logistiek en belangrikheid van registrasie vir die komende plaaslike regeringsverkiesings.