Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.
69 clip(s)
Loading playlist
Elsje van Jaarsveld neem ons op ‘n reis deur Suid-Afrika se wetenskaplike en tegnologiese projekte. Sy praat met kundiges van die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie om meer uit te vind oor hulle werksaamhede en hoe dié departement wetenskap gebruik om die lewe van Suid-Afrikaners te verbeter. In hierdie episode val die fokus op ‘n internskapprogram wat die departement aanbied om die brug tussen die akademie en praktyk te oorkom. Ons luister ook na ‘n liedjie wat deur ‘n virtuele popster vertolk word.