Spesiale uitsendingSpesiale uitsending

Met raad en daad 1 Desember 2024

View descriptionShare
Elsje van Jaarsveld neem ons op ‘n reis deur Suid-Afrika se wetenskaplike en tegnologiese projekte. Sy praat met kundiges van die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie om meer uit te vind oor hulle werksaamhede en hoe dié departement wetenskap gebruik om die lewe van Suid-Afrikaners te verbeter. In hierdie episode val die fokus op ‘n internskapprogram wat die departement aanbied om die brug tussen die akademie en praktyk te oorkom. Ons luister ook na ‘n liedjie wat deur ‘n virtuele popster vertolk word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spesiale uitsending

    66 clip(s)

Spesiale uitsending

Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.
Social links
Recent clips
Browse 66 clip(s)