Die kruisiging van Jesus op Goeie Vrydag, word in die Bybel deur baie skrywers beskryf. Maar hoe beskryf Johannes in sy evangelie vir Jesus? Flip Loots gesels met prof. Chris de Wet hieroor.

Radiodrama Meestersklas met Kobus Burger en Johan Rademan
57:03

Maria, Ma van smarte
28:06

Na wie luister jy? 'n Kersfeesperspektief op KI
27:43