SpektrumSpektrum

Spektrum

View descriptionShare
Die aansoeke is nou oop vir die werkloosheidstoelaag van R350 wat deur die regering beskikbaar gestel is. Die toelaag sal tussen Mei en Oktober die jaar aan mense betaal word, wat daarvoor kwalifiseer. Om te kwalifiseer moet jy ouer as agtien en werkloos wees, geen inkomste tans ontvang nie, geen ander toelae van die regering ontvang nie, geen ander werkloosheidsversekerings uitbetalings of toelae ontvang nie, geen finansiele hulp as student ontvang nie en nie woonagtige wees in 'n regeringsinstansie nie. Die USSD kode vir aansoeke i: *134*7737#. Die epos adres is : srd@sassa.gov.za of stuur 'n Whatsapp na 082 0468 553.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 2,402 clip(s)