SpektrumSpektrum

Spektrum 7 Mei 2021

View descriptionShare
Inwoners in die Struisbaai-gebied aan die Kaapse suidkus is besig met opruimingswerk na gister se stormskade. Die ANC se spesiale nasionale uitvoerende komitee-vergadering vind die naweek plaas - ons kyk na die doel van die vergadering en wat ons kan verwag. Intussen het die ANC Jeugliga die binnegevegte in die party veroordeel. Daar is opnuut vrese dat 'n derde golf Covid-19-gevalle binnekort dele van die land kan tref.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spektrum

    1,922 clip(s)

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 1,922 clip(s)