SpektrumSpektrum

Spektrum 5 November 2020

View descriptionShare
Die matriekeindeksamen het vandag begin met leerders wat die vak Engels geskryf het. 'n Kenner deel haar kommer oor die impak van die inperking op hierdie sleuteleksamens. Die Amerikaanse president Donald Trump en sy opponent, Joe Biden, sê albei dat hulle voorloop in die Amerikaanse presidentsverkiesingstryd. Die voormalige voorsitter van die SAL, Dudu Myeni, het weer daarop aangedring om van haar reg tot stilswye gebruik te maak voor die Zondo-kommissie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spektrum

    1,944 clip(s)

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 1,944 clip(s)