In die program:
Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging nader die hof na twee dokters in Limpopo deur die regering gedwing is om in 'n hospitaal opgeneem te word, na hulle in self-isolasie was. Die regering waarsku teen 'n vals gevoel van veiligheid na die eerste week van die inperking verby is. "n Ontleder deel sy mening oor die besluite wat ministers op individuele vlak neem oor die Covid19-regulasies en later in die program kry ons raad oor wat om met jou honde te doen as jy nie met hulle kan stap nie.....