SpektrumSpektrum

Spektrum

View descriptionShare
In die Program:
Die plundering van verskeie kos -en drankwinkels op die Kaapse Vlakte word veroordeel.
Wits universiteit gaan oorskakel na 'n afstand- aanlynonderrigstelsel. Die afkeuring van bykomende finansiering beteken die einde van die Suid-Afrikaanse Lugdiens en aktiviste groepe wil elke dag kos aan 'n duisend kinders op die Kaapse Vlakte verskaf.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 2,402 clip(s)