In die program...I FNB sê Covid 19 het reeds 'n impak op die eiendomsmark.Die datums vir die uitbetaling van maatskaplike toelaes het verander. Die burgemeester van die Mtjhabeng-munisipaliteit word geskors en dokters van Limpopo wat hardhandig deur regering in kwarentyn geplaas is, na hulle positief vir COVID-19 getoets het, praat oor hulle ervaring.